logo

Midvaal Privaat Hospitaal

Gemeenskapsbetrokkenheid 2006
Hierdie Hospitaal en personeel was gedurende 2006
betrokke by die ondergenoemde projekte ter
ondersteuning van die gemeenskap in die Vaaldriehoek.

 

Sedibeng Kinderhuis – Huisves 12 kinders.

  • Hierdie instansie was baie betrokke in die opsigte dat
    sekere voedsel en skoonmaakmiddels verkaf was.
    Finansiele ondersteuning was gemaak.
  • Elke inwoner was voorsien van ‘n kombers gedurende die winter.
  • Fondse was bewillig vir die opleiding van Personeel
  • Kinders het tesame met die hospitaal personeel
    ‘n jaarlikse Kersboom meegemaak.
  • Personeel het ook van die kinders ‘n heenkome
    veskaf gedurende die Desember vakansie.
  • Van die Geneeshere en dienste soos die X-strale en
  • Apteek het van die kinders behandel en dieste gelewer
    teen geen of verminderde tariewe.
     

Lebohang Sentrum. Huisves 58 gestremde kinders.

  • Komberse was gedurende die winter geskenk aan elke inwoner.
  • ‘n Kersboom eie aan die kinders se vermoe en kultuur was
    aangebied. Elke inwoner was voorsien met ‘n T-Hemp as
    geskenk.
     

Doulos Ministry

  • Inrigting vir wat versorging bied aan hoofsaaklik kinders
    wat HIV positief is.
  • Finansiele skenking was gemaak aan ‘n kind met lewer
    versaking ter bydrae van mediese uitgawes.
  • ‘n Pasientjie het gratis behandeling ontvang.
     

Hierdie Hospitaal en personeel streef daarna om nie net
hoogstaandie gesondeidsdienste te lewer nie, maar ook om
belange en behoefte van die Gemeenskap in ag te neem
en hulp en dieste te lewer
.

 

MIDVAAL PRIVATE HOSPITAL

Community involvement 2006
Midvaal Hospital and staff supported the following institutions
in the Vaal Triangle community.

 

Sedibeng Children’s Haven – Accommodate 12 children

  • The hospital was involved with financial support and donated food,
    and cleaning products when needed.
  • Each child received a blanket during the winter.
  • Two house mothers went for training that were financed
    by the Hospital.
  • Children joined the staff Christmas function and received presents.
  • A Staff member reached out to three children that needed
    accommodations during December, by accommodating
    them.
  • Drs. Botha,Geldenhuys and Roodt three general practitioners
    at this hospital, the Midvaal Pharmacy and X-Ray department
    also attend to the children without rendering accounts.
     

Lebohang Centre for mentally retarded

Accommodates 58 children

  • Blankets were issued during the winter for each and every child.
  • A Chrismas tree was held accordingly to the children’s culture
    and ability.
  • Each child were received a T-shirt as a gift
     

Doulos Ministry

  • Institution mainly for HIV children.

  • A donation was made to a child with liver cancer towards
    medical expenses.
  • A child was also treated in the hospital without any cost.
  • This Hospital and staff at all times don’t just render a caring health service
    that is of high quality but also acknowledge and take care of the need
    in the Community.
[Home] [About us] [New born babies] [Facilities] [Special clinics] [Emergency services] [Specialised disciplines] [Special packages] [Community service] [Contact us] [Patient service] [Employment] [News]